Hokkie-akademie (o.9-o.13-seuns):

15 May by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-akademie ouers

Insake: Maandag 18 Mei (o.9–o.13-seuns)

Tygervalley College het ons in kennis gestel dat hulle wedstryde Maandag tot ná 17:00 duur. Die o.9–o.13-seuns se akademie sal daarom skuif na 18:15–19:15.

Baie dankie vir u begrip en samewerking.

Groete
Jean-Nola Postma