Hokkie - o.10-dogters:

11 May by Jean-Nola Postma

Beste o.10-hokkie-ouers

Ons is baie opgewonde oor die hokkieseisoen wat voorlê. Baie dankie aan almal vir die positiewe gesindheid tydens die proewe Saterdag.

Ons benodig egter nog een doelwagter. Indien u kind bereid is om hierdie jaar doelwagter te wees, stuur asseblief so spoedig moontlik vir my ’n e-pos.

Groete en mooi dag verder.
Jean-Nola Postma
jpostma@tygies.co.za