Proewe - 15 Mei & 16 Mei 2026

11 May by Jean-Nola Postma

1
Beste hokkie-ouers

Ek sien die proewe is nie op die week se nuusbrief gelaai nie. Dit beteken egter nie dat dit afgestel is nie. Die proewe gaan steeds voort.

Aangeheg is die proewe se datums en tye vir 15 en 16 Mei.

Groete en mooi dag verder.
Jean-Nola Postma
jpostma@tygies.co.za