Proewe 09 Mei 2026 (Saterdag):

8 May by Jean-Nola Postma

Beste o.10 Hokkie-ouers

Daar is Saterdag, 09 Mei, bulletjie-rugby by die skool. Geen ouers sal op die skoolgronde mag parkeer nie. Beplan asseblief dienooreenkomstig sodat u kind betyds vir die proewe kan wees.

Vriendelike groete
Jean-Nola Postma