Hokkie proewe 2026:

4 May by Jean-Nola Postma

1
Beste hokkie-ouers,

Sien asseblief die aangehegte proefdatums en -tye.

Neem kennis dat Saterdag, 9 Mei, ‘n uitdaging kan wees weens bulletjie-rugby wat ook by Laerskool Tygerpoort plaasvind. Beplan asseblief dienooreenkomstig.

Groete en ‘n mooi dag verder.