NUWE HOKKIEPROEWE DATUMS:

21 Apr by Jean-Nola Postma

1
Beste hokkie-ouers

As gevolg van die proewe wat uitgereën het, moes ons alternatiewe datums vir die hokkieproewe reël.

Aangeheg volg die plan vorentoe, met die minste moontlike impak op ander kultuur- en sportaktiwiteite.

Vriendelike groete
Jean-Nola Postma