o.13-dogters PROEWE:

18 Apr by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-ouers

Neem asseblief kennis dat die o.13-dogters se proewe-sessie vandag, weens die swaar weer, gekanselleer is.

Ons sal die sessie so spoedig moontlik herskeduleer en verdere kommunikasie in dié verband deurgee.

Vriendelike groete
Jean-Nola Postma