Fotodag Maandag 29 September

26 Sep by Lizemarie Smith

Leerders neem hulle hokkiefoto vir die seisoen Maandag 29 September.

Kleredrag vir skool hokkiespan:
Spanne trek LO drag aan met rompies (dogters) en broeke (seuns) met rooi kouse. Die eerste span seuns trek hulle gewone eerste span drag aan.
Goalies trek hulle smocks saam die spandrag aan.

Northens hokkie:
Ligteblou hemp met sweetpak broek en baadjie

Leerders moet sorg hulle het die regte kleredrag ingepak vir die foto Maandag.

Comments --

Loading...