Liga wedstryde: Seuns (3 Sept en 6 Sept)

27 Aug by Jean-Nola Postma

1
Beste hokkie-ouers

Aangeheg is die hokkie program vir 3 September en 6 September.

Seuns vs Ls Garsfontein.

Groete
Jean-Nola Postma/Lizemarie Smith