27 Augustus - Liga wedstryde (DigiTV skakel)

26 Aug by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-ouers

Aangeheg is die skakel vir die wedstryde teen Laerskool Wierdapark by Hoërskool Eldoraigne.

Die uitsending skakel: https://www.youtube.com/@LaerskoolWierdapark/streams

Groete
Jean-Nola Postma/Lizemarie Smith