Liga wedstryde: 30 Augustus (Dogters)

22 Aug by Jean-Nola Postma

1
Beste hokkie-ouers

Aangeheg is die hokkie program vir die dogters se liga wedstryde vir 30 Augustus 2025.

Dogters vs Anton Van Wouw

Groete
Jean-Nola Postma/Lizemarie Smith