Hokkie wedstryde: Seuns (27 Augustus)

20 Aug by Jean-Nola Postma

1
Beste hokkie-ouers

Aangeheg is die Liga wedstryde vir 27 Augustus.

Seuns vs Ls Wierdapark (Liga wedstryde)

Ons sal laat weet watter spanne vroeër uit teken vir die wedstryde by Hoërskool Eldoraign.

Groete
Jean-Nola Postma/Lizemarie Smith