Kwartaal 3 bepalings 2025:

20 Aug by Jean-Nola Postma

1
Beste hokkie-ouers

Aangeheg is die finale kwartaal 3 bepalings vir die seisoen. Ons het paar ekstra wedstryde gereël so hou asb. die program mooi dop.

Indien daar regtig groot uitsonderlike verandering plaasvind sal ons almal onmiddelik in kennis stel.

Groete
Jean-Nola Postma/Lizemarie Smith