Ligawedstryde vs Wierdapark (Seuns)

20 Aug by Lizemarie Smith

Beste Hokkie-ouers

Laerskool Wierdapark gaan hokkiewedstryde op DigiTV uitsaai vir die seuns se Ligawedstryde. Die program en skakel vir die wedstryde sal binnekort uitgestuur word.

Comments --

Loading...