Hokkie wedstryde: 15 Augustus (seuns) en 16 Augustus (dogters)

8 Aug by Jean-Nola Postma

2
Beste hokkie-ouers

Aangeheg is die programme vir 15 Augustus (seuns) en 16 Augustus (dogters).

- Seuns vs Ls Constantiapark (vriendskaplike wedstryde)
- Dogters vs Ls Magalieskruin (liga wedstryde)

Groete
Lizemarie Smith / Jean-Nola Postma