Feestoernooie 2025:

28 May by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-ouers.

Ons stuur nou die feestoernooie se vorms aan die ouers. Ons stuur dit op die hokkie gemeenskapsgroep EN op team app uit!

Gaan asb. deeglik deur die vorms en vul die skakels so spoedig as moontlik in. Die skakels vir al die feestoernooie sluit 2 Junie om 12:00.

Enige verdere kommunikasie ten opsigte van die feestoernooie sal deur die hokkie gemeenskapsgroep gekommunikeer word deur die ouerkomitee bv. die programme, kleredrag ens.

Vir enige navrae epos ons gerus:

Bloemfontein en Pietermaritzburg:
jpostma@tygies.co.za

Monumentpark feestoernooi: lsmith@tygies.co.za

Groete
Jean-Nola Postma