Hokkie-akademie 23 April 2025:

23 Apr by Jean-Nola Postma

Die hokkie-akademie van 23 April word uitgestel na die eerste week in Mei. Ons sal die sessies aanskuif in Junie sodat almal nogsteeds 6 sessies geoefen het.