Hokkie-akademie 2025

17 Apr by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-ouers.

Na die eerste week se hokkie-akademie sessies kon ons mooi bepaal hoe lyk ons getal leerders per afrigter en ons spasie op die multifunksionele baan.

Ons gaan geen nuwe inskrywings aanvaar vir die hokkie-akademie by enige ouderdomsgroep nie. Daar is nie spasie nie EN/OF daar is slegs ñ sekere aantal afrigters per leerder. Ons gaan nie individuele aandag wegneem van die leerders wat wel ingeskryf het nie. Ons gaan slegs vanaf volgende week leerders toelaat wat ingeskryf is.

Baie dankie vir u begrip en samewerking in die verband.

Groete en mooi dag verder.