Hokkie-akademie 16 April 2025

16 Apr by Jean-Nola Postma

Goeiedag,

Die hokkie-akademie sessie van 16 April is gekanseleer. Ons gaan te lank wag om op die baan te gaan.

Die sessies gaan net aan tot 4 Junie, so met ander woorde daar sal nogsteeds 6 sessies wees.

Groete
Jean-Nola Postma