Beste o/10-hokkie ouers.

16 Apr by Jean-Nola Postma

Soos bespreek by die ouerinligtingsaand, Maandag wil ons graag ñ Tygerpoort hokkie gemeenskapsgroep begin.

Volg gerus die volgende skakel om te verseker u kom op die gemeenskapsgroep wat ons gaan gebruik as ekstra kommunikasie platform.

https://chat.whatsapp.com/HYfzoZtXuVBCoFTHhHkGeH

Groete
Jean-Nola Postma
jpostma@tygies.co.za