Algemene inligting:

14 Apr by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-ouers

Ons het vanaand, 14 April ons hokkie ouerinligtingsaand in die saal 18:15.

Ek sal die proewe uiteensetting bespreek by die ouerinligtingsaand.

Ek sal die feestoernooie bespreek by die ouerinligtingsaand.

Regstelling van die hokkie-akademie – Die o/10-dogters se hokkie-akademie vir die leerders wat ingeskryf het is Woensdae 16:15-17:15.

Die doelwagters oefen by die hokkie-akademie op Woensdae 17:15-18:15.

Groete
Jean-Nola Postma