Hokkie-akademie: o/10-dogters REGSTELLING.

10 Apr by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-ouers.

Op die nuusbrief dui dit aan dat die o/10-dogters Maandag begin met die hokkie-akademie. Dit is ñ fout op die nuusbrief.

Die o/10-dogters se hokkie akademie vind plaas vanaf 16 April om 16:15 – 17:15.

Hokkie-akademie
o/10-Dogters
Woensdae
16:15 – 17:15

Groete
Jean-Nola Postma