Proewe (o/10-o/13) 2025

9 Apr by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-ouers.

Proewe datums is vas.

10 Mei - Dogters
17 Mei - Seuns

Daar sal voor Vrydag ñ alternatiewe datum geplot word vir die doelwagters EN leerders met ñ geldige mediese sertifikaat.

Die program vir die proewe sal uitgestuur word 22 Arpil.

Groete
Jean-Nola Postma