Hokkie akademie 2025

18 Mar by Jean-Nola Postma

Beste hokkie-ouers.

Ons herinner die ouers aan die hokkie-akademie inskrywingsvorm. Dit is reeds gelaai, 10 Maart op team app.

Die inskrywings sluit 5 April.

Vir enige navrae epos gerus vir me. Jean-Nola Postma (jpostma@tygies.co.za)